Grobler Familie Blad
2010/12/21
Dis vanaf die nuwe adres van die webwerf.

-=-


Ds Johannes Petrus Grobler
Gebore 11 Junie 1915

Argief fotos van die Groblers

2010


Mev Anna Elizabeth Gertuida Grobler (Gebore du Toit)
Gebore 9 Maart 1923

Argief fotos van die Groblers

2009

  • Familiebyeenkoms by Johan en Linda in Wingatepark op Saterdag 19 Desember 2009.
  • Doop van Gert en Annatjie se seun Wynand op 16 Augustus 2009.  klik hier

2008

  • Stephan Phillip Grobler se doop  op Sondag 30 Maart 2008  klik hier
  • Hennie ons oudste broer is oorlede op 28 Mei 2008. Die begrafnis was op 30 Mei in Krugersdorp.

2007 en 2006

  • Oom Piet Grobler se 80'e verjaarsdag op Marico17 Februarie 2007.  klik hier

  • Begrafnis van Tannie Sarie (Taat) Homann. Ouma Annatjie se suster - 2005. klik hier

  • Grobler-Byeenkoms by Paul en Nerene op Vrydag 31 Augustus 2007  klik hier  

2005 en vroeer

  • Pierre en Sonja Bodenstein met Suné wat Donderdag 9 Junie 2005 gebore is. klik hier
  • Fotos van Desember 2004 se byeenkoms by Johan en Linda  klik hier
  • Fotos van Maart 2004 se byeenkoms by Johan en Linda. klik hier

Marico se Groblers


  • Grobler Voorgeslagte - Voor JJ Grobler, WCA Grobler, GJH Grobler en in middel agter Anna Catharina gebore Booysen(s) Groter foto

Fotos van die Grobler voorgeslagte

Geslagsregister


Die eerste vyf geslagte GROBLERS en GROBBELAARS in Suid-Afrika, Dr C L Grobler, Potchefstroom, ISBN 0620050063
(Tweede uitgawe ~1983?)


Ouma Elizabeth Johanna Grobler van Marico gebore 29-2-1884 oorlede 8-2-1967 Groter foto

 

Kontak inligting.

Hierde webwerf - Johan Grobler  johan (by) grobler.co.za

Grobler-e-poslys  grobler  (http://grobler.co.za/mailman/listinfo/grobler )

Adreslys opgedateer op 11 Januarie 2010
Sal julle asseblief vir my regstellings stuur?  Stuur dit na johan @ grobler.co.za of bel my gerus 012 345 9030
(Daar kort hier en daar troudatums en e-posadresse)

Gifted Hands
Een van die min films wat ek kan aanbeveel - Johan Grobler

--=-=-=--